Meisie wat wolf geskree het

NB Publishers

Regular price R 106.25

Shipping calculated at checkout.

Nog 'n opwindende titel in die gewilde reeks sprokies met lesse. Prinses Arabella is verveeld en vertel leuens om haar dae prettiger te maak. Maar dan bring al haar leuens haar in die moeilikheid, en wie gaan haar nou help? Gebruik hierdie verwerking van 'n bekende sprokie en leer kinders hoe belangrik dit is om die waarheid te vertel.

Steve Smallman, Kobus Geldenhuys