Magriet die stadshoender

Lapa

Regular price R 51.00

Shipping calculated at checkout.

?n Stadshoender wat geraas maak!
Nina kry ?n spesiale geskenk vir haar verjaarsdag – ?n hoender!
Nina en Magriet is dadelik beste maats.
Magriet gaan selfs elke dag ?n eier lê.
Maar iewers is daar ?n eierdief ...
In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee gaan saam op hope avonture.
In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ?n konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ...

Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.

Melanie Tait