Maestro

NB Publishers

Regular price R 327.25

Shipping calculated at checkout.

Heese neem ons op 'n reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree, op die ouderdom van 41. Ons sien voor ons oë hoe lyk die daaglikse lewe in Rome van die 1600's, hoe korrup is die Kerk en tog so toegeeflik teenoor sy kunstenaars, en hoe Gianlorenzo algaande sy stem as beeldhouer vind.Maestro is 'n roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie - leesbaar én boeiend. En tegelyk 'n viering van kunstenaarskap en menswees.

Marié Heese