Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

NB Publishers

Regular price R 148.75

Shipping calculated at checkout.

Lotta kan ’n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is ’n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eens een enkele bottel daarvan koop nie. Gelukkig sal Chantelle haar saamvat, as sy wen. Sy is seker hulle gaan dit regkry. Al moet sy ’n doppie met haar blokfluit hipnotiseer!

Kobus Geldenhuys, Alice Pantermuller