Liewer - 'n drama

NB Publishers

Regular price R 170.00

Shipping calculated at checkout.

“Die liefde is `n vreemde ding. Dit bestaan net as jy daarin glo.”

Vier uiteenlopende karakters se lewens word met 'n ironiese sameloop van omstandighede vervleg. Kort voor lank is hulle in 'n web van liefde, leuens en verraad. In Liewer word daar na die onpeilbare aard van die liefde in sy verskillende vorme gekyk.

Tertius Kapp bewys met Liewer opnuut waarom hy 'n Hertzorg-pryswenner is.

Tertius Kapp