Liewe Heksie: Leesboek 6

NB Publishers

Regular price R 136.00

Shipping calculated at checkout.

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld al die geliefde karakters in Blommeland op 'n moderne, maar tog herkenbare wyse uit. In Leesboek 6 gaan kuier Heksie en Blommie vir Karel Kat in die stad, Blommie word deur 'n stout seun gevang en Heksie moet hom red, en Liewe Heksie ontmoet die koningin van Feëtjieland.

Verna Vels, Vian Oelofsen