Liewe Heksie: Leesboek 4

NB Publishers

Regular price R 136.00

Shipping calculated at checkout.

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak die reeks perfek vir vroeë lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges. In Liewe Heksie: Leesboek 4 vang Liewe Heksie 'n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie. Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

Verna Vels, Vian Oelofsen