Liefde agter tralies - Ware Suid-Afrikaanse verhale

NB Publishers

Regular price R 233.75

Shipping calculated at checkout.

Hoekom raak mense verlief op misdadigers? Dit gebeur selfs wanneer hulle steeds hul vonnis uitdien. Carla van der Spuy voer onderhoude met die mense wat liefde probeer onderhou wanneer een of albei agter tralies is, asook kenners soos forensiese sielkundiges, en stel ondersoek in om te sien watter motiewe en denkprosesse sulke verhoudings dryf.

Carla van der Spuy