Lekker low carb

NB Publishers

Regular price R 289.00

Shipping calculated at checkout.

Lekker low carb, de?ur Sally-Ann Creed van ?Die kosrevolusie-faam, bevat bekostigbare resepte vir 'n lae-koolhidraat-dieet. Sy verduidelik wat so 'n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker te beperk. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen 'n gesonde ete daagliks kan voorsit.

Sally-Ann Creed