Lees en luister: Diere klankboek

NB Publishers

Regular price R 212.50

Shipping calculated at checkout.

In hierdie slim lees- en luisterboek is daar 45 pragtige prentjies wat praat. Vind uit watter diere woon op die plaas, in die woud of in die bosveld. Daar is ook interessante seediere en oulike troeteldiere om te leer ken. Druk op elke prentjie en luister na die dier se naam en die geluide wat hy maak.


Human Rousseau, AZ Books, Kobus Geldenhuys