LEEFSTYL-BYBEL VIR VROUE (2018)

NB Publishers

Regular price R 552.50

Shipping calculated at checkout.

Die Leefstyl-Bybel vir vroue is 'n eerste in Afrikaans. Die teks van die 1983-Bybelvertaling word toegelig, spesiaal vir vroue, met insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte. Die kommentaar is onder meer geskryf deur bekende en vooraanstaande Suid-Afrikaanse vroueteoloë vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef – en vir mans wat belangstel wat die Bybel regtig oor vroue sê. Christina Landman