Leef In Sy Lig Grootdruk (Hardeband)

Struik Christian Media

Regular price R 229.50

Shipping calculated at checkout.

Nina Smit se jongste grootdruk-dagstukkieboek bevat 366 oordenkings vir elke seisoen van jou lewe
Nina Smit se jongste grootdruk-dagstukkieboek bevat 366 oordenkings vir elke seisoen van ’n vrou se lewe. Haar kenmerkende bemoedigende styl vol praktiese raad spoor die leser aan om bewus te wees van God se teenwoordigheid en om elke dag in sy lig te lewe.

Die temas wat sy aanraak, sluit in: God se beloftes, seëninge, die Gees se werking in jou lewe, die hemel, die voordele van geloof, vrees en swaarkry, die lewensseisoene, vergifnis, Jesus se gelykenisse, hoe om jou geloof met die wêreld te deel, en die koms van die Lig.

Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpbron om daagliks in God se liefde te leer leef. Dis die ideale geskenk vir ’n vriendin, ma, skoonma, suster of ouma, en kan saam met die Nina Smit Dagbeplanner vir die vrou 2020 gebruik word.

Nina Smit