Landbou Boerekos

NB Publishers

Regular price R 293.25

Shipping calculated at checkout.

Landbou Boerekos is 'n boek wat jou beste vriend in die kombuis gaan word. Dié boek is ingedeel volgens plaasprodukte en bevat 'n magdom resepte met appels, aartappels, bessies, dadels, droëbone, hoender, kool, druiwe, eiers, om maar 'n paar te noem, as hoofbestanddeel. Dit is volgeprop met tydlose Boerekosresepte enbevat meer as 300 resepte vir alles van Varkskenkelpastei en liplekker beesstert tot 'n verskeidenheid nageregte en gebak.

Arina du Plessis