Lana en Rakker 6: Kersfees in Julie

Lapa

Regular price R 114.75

Shipping calculated at checkout.

Die diereskuiling Vierpotige Vriende vier Kersfees in Julie om geld in te samel. Daar gaan stalletjies wees met heerlike eetgoed, oulike geskenke – en selfs speelgoed vir honde! Lana voel jammer vir die honde wat nie huise het nie en beplan om saam met Rakker te gaan Kersliedjies sing. Met sy oulike Kersvader-hoed gaan hy beslis hope harte steel en baie geld vir liefdadigheid insamel. Maar ongelukkig verloop dinge nie volgens plan nie ...
Rakker se prettige Kersfees is die sesde boek in ’n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. ’n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

Eerste vyf titels in die reeks
1. ’n Huis vir Rakker (9780799366228)
2. Die hondeskool (9780799366235)
3. Speeltyd vir Rakker (9780799366242)
4. Die pajamapartytjie (9780799366259)
5. Vakansie by die see (9780799366266)

Holly Webb