Krokodil wat vir die water gegril het

NB Publishers

Regular price R 148.75

Shipping calculated at checkout.

Almal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Maar dit raak vreeslik eensaam as 'n mens anders is as almal om jou en die krokodilletjie probeer sy bes om te verander. Maar nattigheid is nie vir almal nie - en hy bibber en ril en 'n groot, warm nies begin kriewel in sy neus . . . Kan dit wees dat hierdie krokodil dalk glad nie 'n krokodil is nie?


Kobus Geldenhuys, Gemma Merino