Koshuis

NB Publishers

Regular price R 233.75

Shipping calculated at checkout.

Laat jou terugvoer na die tyd van inbly-naweke, studentepret, heimwee en troospakkies beskuit. Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling, het lekkerlees-vertellings oor die koshuislewe deur 'n verskeidenheid bydraers soos geliefde Weg!-joernalis en -aanbieder Toast Coetzer, komediant Schalk Bezuidenhout, reisskrywer Dana Snyman, Huisgenoot-redakteur Yvonne Beyers, koerantman Bun Booyens, bekroonde romansier Harry Kalmer en vele meer.

Erns Grundling