Konstante revolusie, 'n

NB Publishers

Regular price R 267.75

Shipping calculated at checkout.

Naspers is een van 'n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne 'n eeu gegroei het tot 'n globale mededinger - en dit boonop op die gebied van tegnologie. Dié versameling essays, deur groot geeste in die Suid-Afrikaanse mediawêreld, gaan oor die boustene van die grootste mediamaatskappy op die kontinent. Dit is 'n onderneming wat tendense vroeg identifiseer, dit aanpas vir die markte waarin hy bedrywig is en dit benut tot groot voordeel van die maatskappy, sy aandeelhouers en sy werknemers.

Lizette Rabe, Sampie Terreblanche