KONING SE WINGERD, DIE

NB Publishers

Regular price R 250.75

Shipping calculated at checkout.

Moet Agab getrou bly aan die ou lsraelitiese waardes, of kan hy sy vrou volg die afvallige tydsgees in? Teenoor lsebel staan die profetiese figuur van Elia - wat die droogte oor Israel voorspel, die profete van Baal in 'n tweestryd op Karmelberg verneder, en uiteindelik die finale doemwoord oor Agab en sy huis uitspreek. Daar is ook die verhaal van Nabot,wat  nie bereid om te erken dat God die God van alle mense is nie. En van die liefde van  Johanan vir Ada, die dogter van hul dienskneg.

F.A. Venter