Kondensmelk

Lapa

Regular price R 161.50

Shipping calculated at checkout.

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.

Kominpas met Afrikaans Huistaal is saamgestel deur C. De Villiers, Ca. Kruger, Co. Krüger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. van der Merwe en N. Wildenboer.

Christien Neser