Klein Kook en Geniet (Herverpakking)

NB Publishers

Regular price R 238.00

Shipping calculated at checkout.

n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot 'n verskeidenheid soetgoed.
Elke resep word stap-vir-stap verduidelik met kleurfoto's. En jy leer ook:
hoe om 'n resep te volg,
hoe om te meet,
wat kookterme beteken,
hoe om kombuisgereedskap te gebruik.

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers