Klapper die drakie en die swart ridder

NB Publishers

Regular price R 119.00

Shipping calculated at checkout.

Klapper het 'n probleem: 'n Swart ridder het sy oom, Inus, om die bos gelei en ontvoer! Klapper moet sy oom red en saam met Mathilda en die eerbare ridder, Karel, bedink hulle 'n slim plan! Maar sal hierdie plan werk?

Ingo Siegner, Kobus Geldenhuys