Kinnes

NB Publishers

Regular price R 195.50

Shipping calculated at checkout.

Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar 'Ahnie' Brandt vandat hy 'n ekstra in die film GangStar was. Maar die baas van die Butcher Boys-gang soek nog meer roem. Derick moet die skool verlaat wanneer Nicole swanger raak en Rolanda sal enigiets doen om 'n lewe van weelde soos 'n Cape Kardashian te hê. 'n Onthutsend eerlike verhaal van vier karakters op die rand van volwassenheid wat met deernis en humor vertel word.

Chase Rhys