Kanna hy kô hystoe

NB Publishers

Regular price R 114.75

Shipping calculated at checkout.

Kanna het huis toe gekom vir die begrafnis van sy grootmaak ma, Makiet, nadat hy jare tevore ver weggevlug het van die onstellende waarhede van sy samelewing. Die meeste van die karakters is reeds dood, maar besoek hom langs die graf, terwyl hy sy lewe in oënskou neem.

Adam Small