ISRAEL-REEKS 9: HASUKKAH SHEL DAVID

NB Publishers

Regular price R 195.50

Shipping calculated at checkout.

Rivkah is weer swanger. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring? Dit raak net gevaarliker in Jerusalem se strate. Soos die geboortepyne van sy ma begin, vind Yoshi egter troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos ’n geboorte gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om weer Hasukkah shel David op te rig …

Marzanne Leroux-Van der Boon