Ingrid Jonker: Versamelde Gedigte

NB Publishers

Regular price R 255.00

Shipping calculated at checkout.

Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: Ontvlugting , Rook en oker , Kantelson ) sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke, soos “Ek herhaal jou”, “Die kind” en “Bitterbessie dagbreek”, steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.

Ingrid Jonker