Infanta

NB Publishers

Regular price R 284.75

Shipping calculated at checkout.

Een van Deon Meyer se mees geliefde boeke is nou weer beskikbaar! My naam is Bennie Griessel en ek is n alkoholis.Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met n lang lem en n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek. En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.

Deon Meyer