Helene de Kock Keur 4

NB Publishers

Regular price R 225.25

Shipping calculated at checkout.

Digby Grootgewaag vertel die verhaal van drie susters se liefdes en leed. ’n Verhaal van diep, intense liefde; van offervaardigheid en ootmoed.  In Kronkelpad na Vergenoeg kom besoek Tessa, 'n internasionale konsertpianis, haar mense in die Oos-Vrystaat. Sy vind uit dat die lewe nie net uit hoogtepunte bestaan nie. In Sonder Winter is dr Karen Marais 'n vrou wat liefde geken en weer verloor het. En dan kry sy die kans om daardie liefde terug te wen.

Helene de Kock