Helena Hugo Eerste Keur

NB Publishers

Sale price R 192.50 Regular price R 275.00

Shipping calculated at checkout.

Marissa en Theo moet 'n aantal uitdagings oorkom in ?Tot die dood ons skei. Sal die lewe eenvoudiger wees as hul paaie eerder skei? Adria werk in 'n manswêreld in ?Wilde rose?, en sy gaan nie toelaat dat enigiets haar van stryk bring nie. Die liefde vat egter sy eie koers. Aimee vlug na 'n kunstenaarsdorpie in ?Liefde is 'n Franse sprokie?. Vlug sy omdat sy wil wegkruip of omdat sy op soek is na iets wat sy verloor het?

Helena Hugo