Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred

NB Publishers

Regular price R 195.50

Shipping calculated at checkout.

Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daars stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid. Voel sommer dadelik beter met dié Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.

Amore Bekker