Handskoenpop-badboek 2 : Tamaai Tier

Lapa

Regular price R 93.50

Shipping calculated at checkout.

Badtyd is prettyd!
Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad!
Hierdie boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.