Hallo, Hekel

NB Publishers

Regular price R 306.00

Shipping calculated at checkout.

Hallo, Hekel is 'n hekelboek soos min, waar 'n enkele patroon geneem word en op vier verskillende maniere vertolk word na gelang van jou styl - hetsy boheems, kunstig, kontemporêr of romanties. Patrone, wat wissel in moeilikheidsgraad, sluit mooi goed vir jouself, jou huis, babas en kinders en selfs geskenke in. Daar is ook voorstelle om dieselfde patroon vir meer as een projek te gebruik. Hallo, Hekel is net die ding as hekel jou passie is.

Anisa Fielding, Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen