Hallo, Dinosourus!

NB Publishers

Regular price R 148.75

Shipping calculated at checkout.

Dis vet pret as daar 'n dinosourus by jou voordeur opdaag, maar wanneer sy maats ook kom gesig wys - al 54 van hulle - raak alles effens te veel. Hierdie speelse telboek is vol chaos en lawwigheid - en tien verskillende soorte dinosourusse.

Caryl Hart, Nick East, Philip De Vos