Haai Karoo

NB Publishers

Regular price R 242.25

Shipping calculated at checkout.

Verhale uit die hartland. Al die Karoostories wat Etienne van Heerden tot op hede geskryf het, word vir die eerste keer in een bundel versamel. Dit sluit in "Die gas in Rondawel Wilhelmina", een van sy heel sterkste tekste. Heerlike verhale wat Van Heerden se suiwer aanvoeling vir die woord en sy vermoe tot knap karakterisering en situasietekening demonstreer, almal geplaas binne 'n landskap wat hom besonder na aan die hart le.

Etienne van Heerden