Groot Verseboek 2008 Band 3

NB Publishers

Regular price R 293.25

Shipping calculated at checkout.

In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poësie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poësie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome - deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

Laai die volgende af:

Register van titels in Deel 3
Lys van digters in Deel 3
Bronnelys

Andre Brink