GROOT AANHALINGSBOEK, DIE

NB Publishers

Sale price R 161.00 Regular price R 230.00

Shipping calculated at checkout.
“Die woord is oneindig magtiger as die swaard en wie dit kragtig en met wysheid gebruik, is magtiger as konings,” het Jeremias Gotthelf gesê. Die groot aanhalingsboek is 'n on ontbeerlike gids vir die regte woord op die regte tyd. Dit bevat meer as 3000 aan halings, wyse woorde, heildronke, spreuke en teksgedeeltes oor meer as 350 onderwerpe. Lux Uitgewers