Geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang, Die

Lapa

Regular price R 136.00

Shipping calculated at checkout.

Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ... Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is ...

Fanie Viljoen