Ester

NB Publishers

Sale price R 199.50 Regular price R 285.00

Shipping calculated at checkout.

’n Ontmoeting in 1940 tussen dr D.F. Malan en ’n Duitse spioen, mev Thyra Denk, is die inspirasie vir hierdie meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige.

Kerneels Breytenbach