Ena Murray Keur 19

NB Publishers

Regular price R 233.75

Shipping calculated at checkout.

Dié keur bevat drie van Ena Murray se liefdesverhale. In En die klippe sal uitroep is Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, nie beïndruk met Emile de Jongh se sjarme nie. Hoekom wou Louis Mocke so gou met Santie Marais trou in Verworpe silwer? Voor sy al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffsdallers. In Die uurglas loop leeg word ’n huwelik met Hannes Eksteen vir Karien Saayman ’n reddingsboei uit die stormwaters van begeerte. Dan beland hy in ’n ongeluk.

Ena Murray