Ena Murray Keur 18

NB Publishers

Sale price R 192.50 Regular price R 275.00

Shipping calculated at checkout.

In "Eiland in die son" moet Willemien in 'n tropiese oerwoud oorleef terwyl sy wonder waar haar verloofde homself bevind. Andrea Smit ontmoet 'n aantreklike Spanjaard in "Señor die seerower". In Sluiers van wierook ontspoor Ida Herbst se planne om deel te wees van 'n soektog na water in Saoedi-Arabië se grootste woestyn. Boonop ontketen die geheimsinnige Georg ongekende emosies in haar hart.

Ena Murray