Ek lief lamas

Lapa

Regular price R 110.50

Shipping calculated at checkout.

Verken ’n wollerige lamawêreld met hierdie fantastiese plakkeraktiwiteitsboek. Van lama-name tot lamas in pajamas, van soek-en-vind pret tot vernuftige plakker tonele – hierdie boek is propvol lama-liefde. Die boek sluit ook meer as 300 plakkers in waarmee jy die asemrowende prenteblaaie kan voltooi. Ure se lama-pret gewaarborg!

Emily Stead