Eerste Sprokies: Hansie & Grietjie

NB Publishers

Regular price R 80.75

Shipping calculated at checkout.

Lank gelede was daar ’n arm houtkapper met twee kinders: Hansie en Grietjie. Een aand se die houtkapper vir sy vrou: “Ons het nie meer geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?” “Ek het ’n plan,” se die houtkapper se vrou. “Vat Hansie en Grietjie tot diep in die woud en los hulle dan daar. Miskien kry hulle iemand wat na hulle sal kyk.”

Ballon Media , Kobus Geldenhuys