Eerste Sprokies: Die Paddaprins

NB Publishers

Regular price R 80.75

Shipping calculated at checkout.

Lank gelede was daar ’n prinses. Sy het graag met haar bal naby ’n dammetjie gespeel. Op ’n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy ’n padda op ’n waterlelieblaar sit. "Ek kan die bal vir jou gaan haal," sê die padda, "maar jy moet belowe ek kan langs jou aan tafel sit en saam uit jou goue bord eet. Ek wil ook vanaand in jou bed slaap, op ’n sagte kussing."

Ballon Media , Kobus Geldenhuys