Eerste Sprokies: Die Lelike Eendjie

NB Publishers

Regular price R 80.75

Shipping calculated at checkout.

Lank gelede, toe diere nog kon praat, het Mamma Eend op ’n pragtige plaas gebly. Onder ’n bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe, maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. ’n Paar dae later broei daar uiteindelik ’n groot, lelike eendjie uit. “Jy’s nie ’n eend nie!” roep Mamma Eend uit. “Wie’s jou mamma?” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Ballon Media , Kobus Geldenhuys