Dood en die sin van die lewe, Die

NB Publishers

Regular price R 267.75

Shipping calculated at checkout.

"'n Uitstekende oorbrugging tussen die intellektuele wêreld en die alledaagse gesprek oor die eindigheid van ons bestaan en watter verband dit met die sin van die lewe het. Ongetwyfeld die invloedrykste denke ooit in Afrikaans hieroor." Dr. Chris Jones

Anton van Niekerk