Dinge van 'n kind, Die

NB Publishers

Regular price R 263.50

Shipping calculated at checkout.

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.”
Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena haar nuwe vriendin, Mart, 'n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Só begin 'n inisiasieproses wat met opwinding, maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Die dinge van 'n kind is 'n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

Marita Van Der Vyver