Die Stryd In Jou Gedagtes: 100 Oordenkings Om Jou Denke Te Vernuwe (Sagteband)

Struik Christian Media

Regular price R 144.50

Shipping calculated at checkout.

Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewêreld, en begin om ’n oorvloedige lewe in Christus te ervaar. Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.

Joyce Meyer is ’n New York Times -topverkoperskrywer en een van die wêreld se voorste praktiese Bybelonderwyssers met haar TV- en radioprogram Enjoying Everyday Life wat op meer as 450 televisienetwerke en 400 radiostasies wêreldwyd uitgesaai word.

Joyce Meyer