Die probleem met probleme (5+) (Ko-produksie Andersen Press)

Lapa

Regular price R 119.00

Shipping calculated at checkout.

Hoe om klaar te praat met ? Probleem ...
Het jy al ooit ? Probleem ontmoet?
Hulle kan nogal Knapse Kêrels wees.
Maar moenie dat hulle jou broek laat bewe nie.
Daar is soveel dinge wat jy kan doen om hulle die hasepad te laat kies!

Kleuters en hul ouers sal sterk aanklank vind by die tema van hoe om probleme te bowe te kom.

Rachel Rooney