De Zalze moorde, Die

NB Publishers

Sale price R 171.50 Regular price R 245.00

Shipping calculated at checkout.

Kan dwelms, jaloesie en geld ’n normale twintigjarige daartoe dryf om byna sy hele gesin met ’n byl uit te wis? Dit is die vraag op almal se lippe na die skokmoorde op die Van Breda’s van Stellenbosch. Terwyl Henri sy onskuld in die hof moet bewys, is die hele land aan die gis oor of Henri die byl gelig het en wat hom daartoe sou dryf.

Julian Jansen