Daggaboer, Die

NB Publishers

Sale price R 199.50 Regular price R 285.00

Shipping calculated at checkout.

’n Ontroerende debuutroman – die relaas van ’n jong man wat verkies om eerder in ’n karavaan van hand tot mond te lewe as om die waarheid te konfronteer.
Lennet Loots is ’n alleenloper. Hy woon op ’n lappie grond in Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was Lennet ’n gewone rekenmeester wat ’n gewone voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles opgegee – sy meisie, sy loopbaan, sy pa in die alzheimers-kliniek (wat hy vermy, al woon hy net om die draai).

Jean-Pierre de Kock