Corli se kombuis

NB Publishers

Regular price R 306.00

Shipping calculated at checkout.

Die Koekdoorwenner van 2016 gee haar/sy gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke: Lank, lank gelede; Binne 'n uur; So 'n bietjie Frankryk; Kook saam met vriende; Suid-Afrikaans; of maak dit jou eie …; Klein en fyn; Koek-en-tert-liefdes; Meesterstukke; Lekker vir oulaas.

Corli Botha